Nuwe begin

Toe ek laas geskryf het was ons planne nog baie onseker. Intussen het baie gebeur, my man is tans besig om iets van die grond af op te bou. Iemand het hom gebel oor n geentheid by hul onderneming wat n nuwe wêreld vir ons oopgemaak het. Dit is nog in die begin fase maar ons is baie opgewonde. 

Ek het ook besluit ek ga iets probeer doen van die huis af en al het ek sielkunde geswot loop die lewe mos maar ander draaie met jou as wat jy so noukerig beplan. So toe begin bak ek. Ek weet dit klink seker snaaks maar ek geniet dit. Bak kolwyntjies, verjaarsdagkoeke en soms terte. Ek Sukkel nog om in myself te glo en is maar altyd bang om die eindproduk uit te stuur want het ook al met n paar moeilike vrouens te doen gehad en dan wil ek sommer ophou want dit affekteer mens erg maar ek druk nog deur.

Hier is n paar voorbeeelde 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s